EF
Eric F

1 reviews | Active since Sept 2011

15 Jul 2022, 14:57

Virseker versekering

Uitstekende diens, my probleem was dadelik opgelos. Kan hulle enige tyd aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Jul 2022, 14:58
Official
Goeie dag Eric ,

Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span