JB
Jannie B
1 reviews | Active since Mar 2020
31 Jan 2023, 18:32
Virseker Versekering
Ek het onlangs 'n inverter stelsel laat installeer en wou dit verseker. Ek het Virseker ges***el en binne 5 minute het ek al die inligting gekry om 'n besluit te maak. Die verhoging in my premium is amper niks. N minute later het ek my opgedateerde polis ontvang. Uitstekende diens en beveel hulle sterk aan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
31 Jan 2023, 18:39Goeie dag Jannie
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Die Virseker Span
Virseker's reply31 Jan 2023, 18:39
Official
Goeie dag Jannie