MJvNl
Mrs. Jansen van Nieuwenhu lettiejvn

1 reviews | Active since Oct 2023

26 Oct 2023, 09:55

Virseker versekering

Virseker is vir seker die BESTE. Afrikaanse verteenwoordigers met baaaaiiie kennis. Antwoord elke vraag. Is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal nie weer na n ander versekering uie oors***el nie. Probeer hulle gerus

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Oct 2023, 09:57
Official
Goeie dag Mev. Jansen van Nieuwenhu

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span