cC
carol C
1 reviews | Active since Apr 2017
20 Jul 2022, 11:06
Virseker versekering
Vandag het ek die aangename geleentheid gehad om deur Kirsten ****son gehelp te word. Wat 'n lekker, vriendelike gesprek. Dit was lekker om in Afrikaans gehelp te word en deur so vriendelike persoon.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Jul 2022, 11:07Goeie dag Carol ,
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply20 Jul 2022, 11:07
Official
Goeie dag Carol ,