MBc
Me. Botha corliabotha

1 reviews | Active since Jul 2022

22 Jul 2022, 17:59

Virseker versekering

Vinnige en vriendelike diens. Verduidelik alles mooi aan n mens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Jul 2022, 18:02
Official
Goeie dag Me Botha
 
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span