VIRSEKER VERSEKER NIE
Ek was betrokke in n motorongeluk n maand terug. Met n vreeslike gesukkel met emails, oproepe en boodskappe is ons motor uiteindelik na 2 weke ingesleep. Die assessor het daarna n vreeslike indringende speurder oproep gemaak, om tot my kinders se siektes te bevestig om te besluit of hulle ons glo? Ons kar is al 2 weke by die paneelkloppers, nogsteeds nie terugvoer gekry of hulle die eis gaan uitbetaal of nie, herstelwerk is nog nie begin nie, en dit is al n maand later, sonder n voertuig, sonder n antwoord! Uiters frustrerende diens, wel in Afrikaans. Maar hoe nou VIRSEKER? HOE NOU?
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
31 Jan 2020, 18:47Goeie dag Meson,
Ons erken ontvangs van u klagte.
Een van ons Kliente Diens Spesialiste sal u tydens kantoor ure ****ak.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Ons erken ontvangs van u klagte.
Een van ons Kliente Diens Spesialiste sal u tydens kantoor ure ****ak.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply31 Jan 2020, 18:47
Official
Goeie dag Meson,