1 reviews | Active since Nov 2016

17 Dec 2019, 10:28

Virseker - Verseker ‘n pyn !

Virseker (deel van Auto and General groep) - ek het ‘n weerlig skade eis 5 weke (Nou in die 6de week) ingedien. Michelle Thommas is die konsultant Wat met my eis werk. Ek het al die kwotasies en verslae 2 dae later aan hulle gestuur. Hulle het egter n ander maatskappy gestuur om die goed op te laai vir ondersoek en ver****.

Tot hede het Michelle Thomas nie al die verslae of kwotasies van haar vers****** gekry nie. 5 weke. Deeglikheid aan Viseker kant blyk nie op standaard te wees nie.

Ek het haar bestuurder Vrydag ges***el. Lizette (n mede kollega) het my verseker (of Virseker) dat sy die eis gaan deurwek en VRYDAG SELF na my toe ssl terugkom. Hahaha. Leë beloftes nés Michelle.

My vorige ervaring met Virseker wax PUIK - Dankie Jean!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 Dec 2019, 11:10
Official
Hi Bernard,

Ons erken ontvangs van jou klatge en will graag help.

Stuur ons asb 'n privaat boodkskap met jour polis/Id nommer sodat ons span na jou saak kan kyk en jou ****ak met terugvoer.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.