MSa
Mev. Smith annietjie.smith

1 reviews | Active since Nov 2022

22 Dec 2022, 10:26

Virseker verseker

Altyd vriendelike diens in my eie taal. Hou aan met die top diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Dec 2022, 10:29
Official
Goeie dag Mev Smith. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Auto & General-span