AF
Anna F

1 reviews | Active since Aug 2015

08 Mar 2023, 17:47

Virseker (Uitstekende diens)

Ek is baie tevrede met die diens wat ek van Anja Steynberg ontvang het, by Virseker. Sy het my eis regtig vinnig en professioneel gehanteer. Ek kan haar enige tyd aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Mar 2023, 17:52
Official
Goeie dag Mev. Faul,

Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het. 

Geniet u dag verder. 

Groete 
Die Virseker Span.