ME
Mrs. Erasmus
1 reviews | Active since Nov 2022
30 Nov 2022, 12:53
Virseker uitstekende diens!
Gister het ek Virseker ges***el om die adres op my karversekering op te gradeer. Die mense met wie ek gepraat het het duidelik en vriendelik gegroet. Ek kon elke woord duidelik en hard genoeg hoor en dít het my beïndruk! Verder het elkeen geluister na wat ek sê, begrip getoon vir wat ek wil oordra en effektief die nodige aksie geneem! Ek is trots om my kar by julle te kan verseker.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
30 Nov 2022, 12:55Goeie dag Mev. Erasmus
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply30 Nov 2022, 12:55
Official
Goeie dag Mev. Erasmus