SV
SW V
1 reviews | Active since Jun 2018
06 Nov 2024, 10:53
Virseker, trek julle sokkies op asseblief!
Ek is 'n nuwe polishouer ny Virseker. Ek het reeds op 8 Oktober 2024 alle relevante foto's en dokumente vir my voertuie aangestuur maar byna 'n maamnd later, is Virseker se rekords nog nie daarmee opgedateer nie? Is dit die begin van 'n minder aangename verbintenis met Virseker?
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
06 Nov 2024, 11:00Goeie dag SW Visser
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Neem asseblief kennis dat ons jou navraag na die betrokke departement eskaleer het om jou saak te ondersoek.
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Neem asseblief kennis dat ons jou navraag na die betrokke departement eskaleer het om jou saak te ondersoek.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply06 Nov 2024, 11:00
Official
Goeie dag SW Visser