MMB
Monique Marié Barker

1 reviews | Active since Jan 2020

25 Feb 2020, 05:40

Virseker trauma

Bly so ver as moontlik weg van virseker af!!! Ek was die 22ste Feb 2020 in 'n ongeluk. my eis is nog dieselfde sag telefonies gedoen met die konsultant Cornelia. Na ek' n paar keer vir haar genoem het ek weet nienof my kar kan ry nie en ek is vrou alleen met 'n baba het sy my belowe die assesor sal die Vrydag of Saterdag uitkom na my en ek sal in daai twee dae' n huur voertuig kry. Vrydag en Saterdag kom en gaan. Geen assessor geen huur kar. ek het die Maandag daarna gebel ivm huur kar en sy het dit gereel na 2 vir my. Europe car het my gebel en gese ek moet kar self by Lughawe kry! Nou moet ek met my kind plan maak om by die lughawe te kom. Europe car het Telefonies vir my gese my versekering het my man as die druiwer van die huur kar opgesit!! my man wat nie eers in Bloem bly nie. Ja ons is in Bloem ons is nie bederf met Uber nie as ju iewers moet wees met n baba wat in n karstoeltjie en prem sit is dit n groot gesukkel. Ek bel vir Cornelia en vra wie op aarde sal my man op die huur kar sit? geen antwoord net "Jammer ek maak reg" sy cc my in n mail na nation car hire om te se eknis die drywer. na drie die middag stuur sy eers mail. Ek kom toe by europe car uit na 6. Na ek rond moes bel vir n lift. Kom daar my man is nogsteeds die drywer. As jy n vout maak dan stuur jy nie net n mail en se maak reg en dis nou van jou skouers af nie jy bel en volg op en maak seker joi vout is reg gemaak. Ek is deur hel om so by die lughawe te sit met my baba wat ontsteld is en ek kan nerens heen gaan tot iemand my weer kon oplaai nie!! Die is maar n klein gedeelte waaroor ek ongelukkig is oor my claim! JULLE IS PATETIES EK SOU NIE EERS VIRBJULLE EEN ROOI STER GEE NIE.

0
Replies (0)