ML
Mev. Linde

1 reviews | Active since Jan 2023

23 Jan 2023, 12:44

Virseker - topklas

Uitstekende diens en baie behulpsaam! Baie vinnig in my eie taal gehelp.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jan 2023, 12:46
Official
Goeie dag Mev Linde. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Die Virseker Span