AVdM
Alicia Van der Merwe
1 reviews | Active since Sept 2026
02 Sept 2026, 17:21
Virseker Top Diens
Virseker is so behulpsaam. En ons praat in Afrikaans. Die konsultante behandel jou met respek en doen regtig als in hulle vermoens om jou te akkomodeer. Vanessa was van dag 1 af regtig n staatmaker. Vanmiddag het Justin my ook ge****ak. Baie behulpsaam! Sal Virseker defnitief aanbeveel
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Sept 2026, 17:25Hi Alicia,
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Virseker's reply02 Sept 2026, 17:25
Official
Hi Alicia,
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
