PN
Pieter N

1 reviews | Active since Sept 2012

31 Mar 2022, 15:31

Virseker stuur my voertuig vir herstelwerk en word toe WEER gesteel by AUTOMAGIC

My 2019 Hilux bakkie was gesteel 02/02/2022 waar die voertuig weer gevind was (As ek reg onthou was die voertuig daardie Saterdag gevind). Enjinnommer & VIN nommer nie verander nie. Virseker het my voertuig na Auto Magic in Menlyn gestuur vir die herstelwerk. Die voertuig was WEER gesteel by Auto Magic en weer gevind waar die enjinnommer & VIN nommer verander was.

Virseker wil slegs die voertuig herstel en gee glad nie om oor die waarde wat ek gaan verloor nie. Amper 2 maande later... Hulle gee glad nie om oor hulle kliente nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Mar 2022, 15:46
Official
Goeie Dag Pieter , 

Ons erken ontvangs van jou klagte.

U dispuut is na ons interne dispuuts resolusie span toe verwys om verder ondersoek in stel en hulle sal in ****ak wees met u om die proses te verduidelik.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span