DC
Dirk C

1 reviews | Active since Jul 2020

08 Jul 2024, 12:40

Virseker soek net geld Niks gepla oor jou nie

Net jammer toe Ek uitvind my Kar is Nie gedek Vir ongeluk skade Nie net as hy afgeskryf word Nou het Ek gese hul Moet die verskering stop Nou soek verseker eers nog n primie voor hul stop dit wys net Virseker is net gepla oor geld Nie oor hul mense nie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Jul 2024, 12:59
Official
Goeie dag Mnr D Coetzee.

Ons is jammer om van u diens ervaring te hoor en sal reel dat die korrekte afdeling vir u ****ak.

Groete, 
Die Virseker span