AR
Alan R
1 reviews | Active since Sept 2023
04 Jul 2024, 12:00
Virseker se swak diens.
Die swakste diens ooit. Vinnig om n kwotasie te gee maar as jy navrae het word jy afgelag.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Virseker's replyOfficial
04 Jul 2024, 12:20Hi
Jammer vir die diens. Is daar iets waarmee jy hulp nodig het?
Groete,

Die Virseker span
Virseker's reply04 Jul 2024, 12:20
Official
Hi
Jammer vir die diens. Is daar iets waarmee jy hulp nodig het?
Groete,
Jammer vir die diens. Is daar iets waarmee jy hulp nodig het?
Groete,
Die Virseker span
AR
Alan R's updateReviewer Update
05 Jul 2024, 11:39Vandag het ek weer Virseker ge****ak. Weer nie reggekom nie. Het selfs 3x versoek dat hulle my moes ****ak. Ek wag nou nog vir hulle om my te s***el. Nee wat, Virseker is absoluut pateties.
AR
Alan R's update05 Jul 2024, 11:39
Reviewer Update
Vandag het ek weer Virseker ge****ak. Weer nie reggekom nie. Het selfs 3x versoek dat hulle my moes ****ak. Ek wag nou nog vir hulle om my te s***el. Nee wat, Virseker is absoluut pateties.
AR
Alan R's updateReviewer Update
05 Jul 2024, 11:39Gaan hulle my ooit terug bel.
AR
Alan R's update05 Jul 2024, 11:39
Reviewer Update
Gaan hulle my ooit terug bel.
Virseker's replyOfficial
05 Jul 2024, 11:48Hallo Mnr A Reed,
Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie.
Ons vra om verskoning en sal dit graag wil reggestel . Ons benodig net 'n bietjie meer inligting om vir u te kan help.
Wil u 'n eis indien of het u 'n navraag op u polis?
Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply05 Jul 2024, 11:48
Official
Hallo Mnr A Reed,