SS
Sarel S
1 reviews | Active since Oct 2023
04 Oct 2023, 09:34
Virseker se swak diens
Uiters swak diens. Ek wag nou Al meer as 2 week Dan iemand my moet terug s***el ivm 'n claim. Niemand reageer nie. Ek moet Elke keer s***el en my airtime Mors en vir almal verduidelik wat aangaan. Elke keer sal iemand my terug s***el maar dit gebeur nooit. Hulle sê hulle verseker jou in jou taal maar ja, glad nie waar nie. Ek sal niemand aanraai Om van hulle dienste gebruik te maak nie. Hulle is eenvoudig patties. Gou om jou premium te vat maar as jy wil eis is daar altyd stories
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Virseker's replyOfficial
04 Oct 2023, 09:41Goeie dag Mnr S Smit
Ons is baie jammer om te hoor oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling verwys om vir u te help.
Groete
Die Virseker Span
Ons is baie jammer om te hoor oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling verwys om vir u te help.
Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply04 Oct 2023, 09:41
Official
Goeie dag Mnr S Smit
Ons is baie jammer om te hoor oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling verwys om vir u te help.
Groete
Die Virseker Span
Ons is baie jammer om te hoor oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling verwys om vir u te help.
Groete
Die Virseker Span
SS
Sarel S's updateReviewer Update
04 Oct 2023, 10:14Weer 2 weke wag. Ons sal maar sien
SS
Sarel S's update04 Oct 2023, 10:14
Reviewer Update
Weer 2 weke wag. Ons sal maar sien
Virseker's replyOfficial
04 Oct 2023, 10:17Goeie dag Sarel, u klagte is ge-eskuleer na die korrekte afdeling wat vir u kan help en hulle sal vir u terug s***el.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
Virseker's reply04 Oct 2023, 10:17
Official
Goeie dag Sarel, u klagte is ge-eskuleer na die korrekte afdeling wat vir u kan help en hulle sal vir u terug s***el.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span