BP
Brandon P
1 reviews | Active since Dec 2019
17 Feb 2022, 16:36
Virseker se kliente diens is uitstekend.
Ek het met Bradley gesels en hy het my mooi gehelp, net agv Bradley het ek sommer n polis oopgemaak by hulle.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Feb 2022, 19:54Goeiedag Brandon ,
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply17 Feb 2022, 19:54
Official
Goeiedag Brandon ,