MB
Magdalena B

1 reviews | Active since Aug 2020

29 Aug 2024, 11:58

Virseker se Kliente diens is puik 😀 Het my polis hersien en premie was aan gepas volgens wat ek kan bekostig

Virseker se Kliente diens is puik 😀 Het my polis hersien en premie was aan gepas volgens wat ek kan bekostig. Roun was baie hulpvaardig en dit voel goed om 'n klient van Virseker te wees want hul laat jou altyd spesiaal voel, en jy kan met 'n geruste hart weet dat jou besittings verseker is. Dankie Virseker dat julle daar is vir ons 😀😀

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Aug 2024, 12:10
Official
Goeie dag Magdalena,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. 

Dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker span.