HT
Helena T

1 reviews | Active since Nov 2012

21 Jan 2026, 11:30

Virseker se diens is uitstekend

Virseker se diens is uitstekend. Die persone wat my eis hanteer het, is bekwasm en aangenaam.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Jan 2026, 12:07
Official
Goeie Dag Helena, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie. 

Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.