mR
marlene R

1 reviews | Active since Feb 2011

22 Dec 2020, 08:07

Virseker se Diens elke keer slegter!!!

Kan nie glo hoe swak hul Diens is!!!! En raak net erger.... O ja moenie Dink jy gaan in Afr gehelp word!!!! Gaan verseker nie na baie jare Meer klient bly!!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Dec 2020, 15:07
Official
 
Goeie dag Marlene,

 ons is baie jammer om te hoor van jou teëspoed. 

Stuur asseblief jou ****ak besonderhede en informasie vir ons om te reël dat ‘n Virseker konsultant so spoedig as moontlik met jou ****ak maak. 

 
Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.