1 reviews | Active since Nov 2018
VIRSEKER *****S!!!!
VIRSEKER IS DIE GROOTSTE *****S. HULLE VERANDER JOU POLIS SONDER DAT JY DAARVOOR VRA. ONS WAS GEDEK NOG AL DIE JARE VIR DIEFSTAL - TOE VERANDER HULLE ONS POLIS SONDER DAT ONS DAARVOOR GEVRA HET NA NET VLOEDE EN BRAND. WEES VERSIGTIG!!! ONS HET SELFS GEVRA NA DIE OPROEP WAT HULLE OPGENEEM HET EN GEEN SINS HET ONS GEVRA DAT HULLE ONS POLIS MOET VERANDER NA GEEN DIEFSTAL TOE. ONS HET DUIDELIK OP DIE OPROEP GEVRA DAT HULLE ONS ADRES MOET REGMAAK EN OOK 'N EIS INGESIT VIR 'N SELFOON WAT GESTEEL WAS UIT DIE MOTOR.
Hi Charlien Die kwotasie vir omvattende huis versekering is reg so dankie. Jy kan maar voortgaan daarmee. Sou my eis goedgekeur word sal ek by Virseker bly as my versekeraar.
Groete Andre
On Fri, Jan 16, 2026 at 4:17 PM Charlien Du Preez <***> wrote: Hi Mnr
Ek gou n kwotasie gedoen vir omvattende dekking asb mnr gelukkig is met die premie dan maak ons dit reg
Groete,
Charlien du Preez Polis Dienste Konsultant Dienste E: *** S: *** Auto & General Park, Telesurelaan 1, Riverglen, Dainfern, 2191
________________________________________ From: Andre van der Westhuizen <***> Sent: Friday, January 16, 2026 3:21 PM To: Charlien Du Preez <***> Subject: Re: *** Hi Charlien
Stel asseblief my dekking reg na omvattende huisinhoud dekking teen diefstal soos dit aanvanklik was. Ek vertrou dat die eise prosseerder die eerbare ding sal doen en my eis goedkeur. Indien die eise prosseerder 'n beslissing maak om nie my eis uit te betaaal nie, moet jul asseblief my polis by julle onmiddelik kanseleer. Ek sal dit dan opneem met die ombutsman en die stel wat ek met Virseker afgetrap het op sosiale media sit.
Baie dankie vir jou hulp sover. Ek wardeer dit opreg aangesien ek tot nou toe geen behoorlike terugvoer gekry het nie. Jy hou beslis jou maatskapy se naam hoog en ek hoop jou bestuur sien dit ook so.
Groete Andre Van Der Westhuizen ***
On Fri, Jan 16, 2026 at 2:16 PM Charlien Du Preez <***> wrote: Hi Mnr
Ek het met my besturrder gepraat hy gaan dit eskileer na die eise prosseerder dat hulle n beluit neem op daai eis ongelukkig kan ons nie maar wel die eis bestuurder kan maar my bestuurder gaan mnr se versoek op die eis deur gee na haar. Mnr moet my se wat met mnr se polis moet gebeur uiten nou die band doel opnames buiten nou die eis wat moet gebeur moet ons die dekking op sit na omvattend toe of moet die polis gekansileer word?
Groete,
Charlien du Preez Polis Dienste Konsultant Dienste E: *** S: *** Auto & General Park, Telesurelaan 1, Riverglen, Dainfern, 2191
Ons is jammer om te hoor oor die diens wat u ontvang het en dat u ongelukkig is oor die uitkoms van u eis.
Ons herken ontvangs van u klagte en dit is na ons Interne Dispuut afdeling eskuleer en hulle sal met u in verbinding tree.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Ons is jammer om te hoor oor die diens wat u ontvang het en dat u ongelukkig is oor die uitkoms van u eis.
Ons herken ontvangs van u klagte en dit is na ons Interne Dispuut afdeling eskuleer en hulle sal met u in verbinding tree.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
