HM
Hilda M

1 reviews | Active since Sept 2009

21 Sept 2021, 15:19

Virseker ridiculous increase in premium.

Just got a yearly review letter with a 25% increase in premium per month. Policy a year old, no claims, no changes on items or area. And all they can say is that they have revised everything and that a 25% increase is justified. Will be looking for another insurance company that can give you the time of day to explain how they got to the 25% increase.

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply21 Sept 2021, 16:14
Official
 Hallo,

Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.  Vriendelike Groete, Die Virseker Span. 
HM
Hilda M's update21 Sept 2021, 16:37
Reviewer Update
Moenie eers die moeite doen om te bel nie. Ek is in die proses om ander maatskappye te nader vir assuransie. Ek sien dit is 'n algemene situasie om mense se premies te lig met 25% of meer. Ek het die review net gedoen om mense te waarsku. Ek het nie geluister na die reviews nie, ek het Virseker ge****ak en is "verseker" dat die premies nooit so baie sal verhoog per jaar nie. Wat 'n klomp stront. WEES GEVAARSKU: VIRSEKER LIG JOU PREMIE ELKE JAAR MET 25% OF MEER. SONDER' N ORDENTLIKE VERDUIDELIKING. MOENIE HULLE GLO NIE.
HM
Hilda M's update22 Sept 2021, 16:32
Reviewer Update
En terselfde tyd lig hulle jou bybetalings ook.
HM
Hilda M's update29 Sept 2021, 08:19
Reviewer Update
Geen reply as dit die waarheid is nie. Niks terug voer in die openbare platform oor hoe hulle by die verhogings uit kom. Belaglik. Vinnig om terug voer te gee as dit positief is. Geen terug voer as 'n klient besluit om te kanselleer nie. Geen terug voer as dit negatief is nie.