MSp
Me. Smit petro.smit.

1 reviews | Active since Jan 2023

13 Jan 2023, 09:03

Virseker Review

Beste versekeringsmaatskappy beslis. Altyd goeie, vinnige en vriendelike diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Jan 2023, 09:06
Official
Hi Me. Smit,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker Span