BS
Bev S

1 reviews | Active since Feb 2021

22 Dec 2023, 16:40

Virseker: Puik, vriendelike dienslewering van *Henri van Rooi (*hoop die naam is korrek gespel), Megan en Earl

Virseker: Puik, vriendelike dienslewering van *Henri van Rooi (*hoop die naam is korrek gespel), Megan en Earl. Ek's verseker dat ek die regte keuse gemaak het deur Virseker te kies. Doen so voort!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Dec 2023, 16:44
Official
 
Goeie dag Bev Solomons. Ons waardeer u positiewe terugvoer.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span