MN
Mev. Norman

1 reviews | Active since Jul 2023

18 Jul 2023, 11:31

Virseker puik diens.

Baie dankie vir uitstekende diens. Julle geduld met al my vrae asook dat ek alles in afrikaans kon doen. Ek sien uit om hierdie pad saam met Virseker te stap.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Jul 2023, 11:35
Official
Goeie dag Mev Norman. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span