CL
Charl L

1 reviews | Active since Jul 2013

26 Mar 2022, 11:05

Virseker - PASSOP

Eis ingedien by virseker om my motor se voorruit te vervang - Installeerder bel my en se ek is goedgekeur op "alternatiewe" glas en nie "dealership approved" glas nie... Die alternatiewe glas is 3x goedkoper as die oorspronklike maar die bybetaling vir beide bly dieselfde - t****e eis wat ek by virseker indien waar hulle my in my taal deur die ore N.... - treurig, ek het my polis het ek gekanselleer, julle sal my virseker nooit weer sien nie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Mar 2022, 12:44
Official
Hi  Charl,

Ons erken ontvangs van jou klagte. Een van ons diensverteenwoordigers sal jou terug s***el om jou klagte breedvoerig met jou bespreek.  Vriendelike Groete, Die Virseker Span.