EL
Elrese L

1 reviews | Active since Oct 2012

12 May 2024, 22:36

virseker ons virseker jou niks

Mens doen aansoek - kry die goedkoopste versekering maar dit klink te goed om waar te wees - vra vir n nuwe kwotasie ...... wag steeds - het kamma kompetiesies maar weners word nooit aangedui gese dus vir hul vuiligheid maar ander mens wat geld wen se gesig word op FB geplaas soos ne Trophy - seker maar een van virseker se mense. al die plekke is almal dieselfde wil diens lewer maar lewer niks.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 May 2024, 07:40
Official
 Goeie dag Elrese. 

Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. 

Kan u asseblief vir ons van u polisnommer voorsien want ons kry geen akitiewe polis met die inligting wat u voorsien het.

Ons sal die span kry om met u in ****ak te wees. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker Span