PM
Pierre M

1 reviews | Active since Feb 2025

19 Feb 2025, 11:20

Virseker NIE

Swakste versekering ooit. 0% eise word goed gekeur. Die kliente diens is tragies. Enigste verskering 'in jou taal' en die swakste in 11 tale

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Feb 2025, 11:22
Official
Goeie dag Pierre, 

Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is.

 Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.

 Groete,

 Die Virseker Span