MBd
Mnr. Barnardo danie.barnardo
1 reviews | Active since Apr 2023
02 May 2023, 08:47
Virseker 'n nagmerrie, nie net 'n kopseer!
...en ons is terug by twee snytjies! Kry toe nou sowaar op 28 April 2023 'n jaarlikse hersiening van my polis kant en klaar met die nuwe bedrae ingesluit et al nadat ek gekanselleer- en Virseker uiteindelik na 'n helse gesukkel van drie-en-dertig dae my kansellasie van die polis op 19 April 2023 bevestig het. Wat moet ek hierdie verwag? En hul maak seker hul epos jou vanaf 'n bus waarop jy NIE kan antwoord nie. Wens ek het nooit van hul gehoor nie. Sal moet dophou wat hulle aanvang en hierdie ongemak van voor af begin. My dae van sukkel met Virseker staan dus nou op 46 dae...
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 May 2023, 08:54Goeie dag Mnr Barnardo, ons is jammer oor die dien wat u ontvang het. U klag is verwys na die korrekte afdeling.
Groete
Die Virseker Span
Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply02 May 2023, 08:54
Official
Goeie dag Mnr Barnardo, ons is jammer oor die dien wat u ontvang het. U klag is verwys na die korrekte afdeling.
Groete
Die Virseker Span
Groete
Die Virseker Span
