LL
Lloyd L

1 reviews | Active since Sept 2022

20 Sept 2022, 16:33

Virseker n klomp bollie

Virseker n klomp bollie as jy my vra, het n eis ingedien die 2de Jan 2022. Eers in Mei 2022 is my kar gedeeltelik reg gemaak met n paar onderdele wat nog vermis is. Darm kan die kar ry maar om 10m aande tewag vir n eis om voltooi teword is uiters swak. Ek het n beter woord maar dink nie dis geskik vir die platform nie. Ek hety versekering gekanseleer by virseker en sal nooit iemand aanraai om met hulle besigheid tedoen nie. 2dwns julle se jy word in jou taal gehelp maar elke keer as diens sentrum ge****ak word dan word daar engels met jou gepraat hoe de hel werk dit?

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Sept 2022, 16:59
Official
Hi Lloyd

Ons neem ontvangs van u klagte .

Ons is baie jammer om hiervan te hoor en ons het u saak na ons relevante span verwys om verdere ondersoek in te stel en met u in ****ak te wees .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span