MGl
Mej. Greyling leanegreyling

1 reviews | Active since Jan 2023

11 Jan 2023, 08:10

Virseker maak alles maklik

Baie dankie aan Virseker wat alles baie mooi verduidelik met die oorskuif van kar asuransie. Hoop die nuwe jaar maak alles vir Virseker ook moontlik

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 Jan 2023, 08:13
Official
 
Goeie dag Mej, Greyling

 Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span