MSs
Mnr. Swarts sabatti

1 reviews | Active since May 2022

26 Apr 2023, 16:49

Virseker lewer uitstekende, professionele kliënte diens, stap die ekstra myl, baie vriendelik en hulpvaardig

Virseker lewer uitstekende, professionele kliënte diens, stap die ekstra myl, baie vriendelik en hulpvaardig. Beste van als, hulle bedien hulle kliente in hul moedertaal!!. Baie dankie VIRSEKER vir julle puik diens. Gerrit Swarts

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Apr 2023, 16:54
Official
 
Goeie dag Mnr Swarts. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span