MTp
Mev. Theron pieter.theron
1 reviews | Active since Feb 2023
24 Feb 2023, 12:20
Virseker lewer uitstekende diens
Die amptenare warmere 'n mens telefonies kommunikeer is hoflik, weet waarvan hulle praat, antwoord alle vrae en gee Virseker 'n goeie beeld. Pieter Theron
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 Feb 2023, 12:28Goeie dag Mev Theron. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Vireseker Span
Virseker's reply24 Feb 2023, 12:28
Official
Goeie dag Mev Theron. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Vireseker Span
