MBa
Mnr. Brimbeek asgrimbeek

1 reviews | Active since Aug 2023

23 Aug 2023, 09:07

Virseker laat mens vertroue in hul diens verloor

In 'n gesprek oor die foon beding jy af**** met die konsultant wat jou dan af**** gee. Dan op die selfde middag kry 'n brief van Virseker wat jou premie met R900 opskuif. So verstaan nie lekker hoe virseker werk nie. Ek voel nie baie gelukkig met die diens wat verskaf word nie. Voel so half of Virseker mens om die bos lei. So ek sidder om te dink wat sal die gevolge wees as ek 'n eis indien.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Aug 2023, 09:12
Official
Goeie dag Mnr Brimbeek

Ons is jammer vir die diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling verwys.

Groete
Die Virseker span