MR
Mev. Roman
1 reviews | Active since Aug 2022
26 Aug 2022, 07:51
VIRSEKER KWOTASIE
Ek het vriendelik diens ontvang van Anje Smith. Alhoewel sy my vele kere moes terug s***el sodat ek al my informasie bymekaar moes kry, het sy altyd geduldig met my gebly en aangehou om my te s***el op die tye soos bespreek. Die pryse vergelyk goed met ander versekeraars en ek hoop die diens bly vir altyd so goed.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 Aug 2022, 07:55Goeie dag Mev. Roman
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply26 Aug 2022, 07:55
Official
Goeie dag Mev. Roman