MB
Maryke B
1 reviews | Active since Dec 2015
01 Jan 2018, 21:15
Virseker konsultant pleeg bedrog.
Ek het 'n kwotasie by Virseker aangevra en ek het nie die kwotasie aanvaar nie. R1570 is op 30/12/2017 sonder toestemming by my bank rekening afgetrek en ek het nie eers my bank besonderhede verskaf nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
02 Jan 2018, 08:53Dankie vir jou terugvoer, ons sal binnekort in ****ak wees.
Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply02 Jan 2018, 08:53
Official
Dankie vir jou terugvoer, ons sal binnekort in ****ak wees.
Groete,
Die Virseker Span.
