JC
Jes C

1 reviews | Active since Sept 2022

11 May 2023, 10:50

Virseker konsultant.

Ek kan nie kla oor die dienste sovêr nie. Ek hoop van harte dat dit so sal bly. Die konsultant het al my vrae beantwoord wat ek gevra het en ek is gelukkig met die antwoorde.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 May 2023, 10:53
Official
Goeie dag Jes Celliers,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span