MHp
Mnr. Hammond pestbusters

1 reviews | Active since Oct 2023

09 Oct 2023, 08:52

Virseker kliëntediens

Die kere wat ek hetsy met eise of navrae met Virseker gewerk het was alles flink afgehandel. Die persone wat my ge****ak het was al goed ingelig en het dit vir gevoel hulle wil graag help

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Oct 2023, 08:54
Official
Goeie dag Mnr. Hammond,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span