ZP
Zain P

1 reviews | Active since Oct 2020

30 Oct 2020, 12:29

Virseker Kar en huis-inhoud dekking

Met 'n aangename Tiaan Jonker gepraat i.v.m kwotasies en die dienslewering was puik verby.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply30 Oct 2020, 14:36
Official
Goeie dag Zain,
 
Ons is baie bly om te hoor van die diens wat u vanaf  Tiaan Jonker ontvang het.
 
Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span