MB
Marda B
1 reviews | Active since Aug 2021
29 Nov 2022, 20:29
Virseker is virseker nie n goeie keuse nie.
Virseker nie n goeie besluit gewees Om by julle versekering uit te neem nie. Yskas en TV probeer eis. Yskas 6 jaar oud en afgekeur vir slytasie. Kom aan. Daars nie n skrapie niks op hom nie. Elektrisien sê gas lek. Julle assessor is gerook man. TV Kom haal. Nie uitbetaal. Ek Kan hom laat regmaak. Wag Al 3 weke vir TV Om terug te kom. Ek beveel virseker nie vir Virseker aan nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
29 Nov 2022, 20:47Goeie dag ME M Bothma. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons span sal in ****ak wees met u.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply29 Nov 2022, 20:47
Official
Goeie dag ME M Bothma. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons span sal in ****ak wees met u.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
