LJ
Loraine J
1 reviews | Active since Mar 2011
06 Jan 2026, 13:54
Virseker is vir seker nie waarvoor ek gehoop het nie !
Virseker is vir seker nie die diens waarvoor ek gehoop het nie ! Ek wil soooo graag net kanselleer maar dis blykbaar onmoontlik om dit gedoen te kry die debiet order bly net afgaan elke maand ! So gehoop hulle diens sal beter wees as die res van die land sn maar ek was weereens teleurgesteld !
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
06 Jan 2026, 14:02Goeie dag Loraine,
Ons is jammer om te sien dat ons diens u teleurgestel het en ons vra om veskoning vir die frustasie wat veroorsaak word.
Ons het u klagte aangestuur na die afdeling wat vir u kan help.
Vriendelike groete,
Die Virseker span

Virseker's reply06 Jan 2026, 14:02
Official
Goeie dag Loraine,