RV
Roan V

1 reviews | Active since May 2023

08 May 2023, 13:17

Virseker

<div>Dit neem virseker al langer as 2maande om my eis aftehandel. Ek stuur weekliks eposte om op te volg maar die laaste 3 weke is daar geen antwoord nie maar sodra ek begin dreig om my ervaring van swak diens te deel antwoord die persoon in minute!</div>

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 May 2023, 13:23
Official
Goeie dag Mnr R Venter. Ons is baie jammer om te hoor van die slegte diens wat u ontvang het.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling aanstuur.

Groete
Die Virseker Span.