MEt
Mnr. Erasmus tonna

1 reviews | Active since Feb 2023

22 Feb 2023, 12:03

Virseker is verseker die beste in die land

Ek was baie ongelukkig om opeenvolgend drie ongelukke met my Amarok te hê. Gelukkig is ek verseker by Virseker. Waar ek n kwaai skrywe van Virseker verwag het is ek baie vriendelik, flink en selfs simpatiek deur die personeel van Virseker hanteer. My eise is spoedig goedgekeur en die duikkloppers wat Virseker vir my gereël het het uitstekende werk gedoen. My Amarok is nou weer splinternuut en ek sal Virseker altyd ondersteun.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply22 Feb 2023, 12:13
Official
Hi Mnr. Erasmus

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg 

 Vriendelike groete,

Die Virseker Span