MK
Mej. Kirstein

1 reviews | Active since Jun 2022

03 Jun 2022, 10:57

Virseker is uitstekend

n Agent met die naam Kirsten het my so vriendelik gehelp met my kwotasie, dis so spesiaal om in Afrikaans met iemand te kan praat oor jou versekering. Ek maak n bespaaring van byna R210 maandeliks met my skuif na verseker. Puik diens!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply03 Jun 2022, 10:58
Official
Goeie dag Mej Kirstein ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span