MB
Mej. Burger

1 reviews | Active since Sept 2022

07 Sept 2022, 09:18

Virseker is tops!!

Ek is al 'n paar jaar by Virseker en nog altyd baie gelukkig met hul diens. Ek word goed en met respek behandel en dan is dit lekker om in my taal gehelp te word. Ek vind Virseker het 'n vars aan**** met hoe hulle sake doen en dan as my premie te hoog word help hulle my met advies. As dit so bly sal ek nie sommer skuif na 'n ander Versekeraar toe nie. Mooi dag xx Sam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Sept 2022, 09:40
Official
Goeie dag Mej. Burger

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.