1 reviews | Active since Oct 2018
Virseker is swak
Ek het 'n eis by Virseker in gedien op 17de September. Agent het my laat weet n ander agent (Delicia du Plessis) sal my teen Woensdag die 19de s***el. Teen die Donderdag het ek maar hulle s***el en die saak nommer begin deur gee sodat die bal aan die rol kan kom. So het ek elkedag ges***el om te vra wanneer bel die agent my. Nadat ek die volgende Dinsdag weer gebel het, het Delicia Du Plessis my gebel hulle het my gevra vir ITC nommer op my foon wat ek glad nie meer het nie, anders gaan hulle nie uitbetaal nie wat nerens in my polis staan nie.
Ek het wel op die selfde dag n epos gestuur wat se ek kry nie die nommer en hulle moet die selfoon van die eis afhaal en ek sal die duur skool geld betaal. Dit is nou al twee weke , paar op roepe en eposse later en nog geen terugvoer nie. Dit is swak
Ons neem kennis van jou klagte.
Ons verteenwoordiger sal jou s***el om jou klagte te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.
Ons neem kennis van jou klagte.
Ons verteenwoordiger sal jou s***el om jou klagte te bespreek.
Groete,
Die Virseker Span.
