J
Janneke

1 reviews | Active since Apr 2025

09 Apr 2025, 16:24

Virseker is puik! Da...

Virseker is puik! Dankie dat ek in my taal, Afrikaans, met julle kan praat.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Apr 2025, 16:27
Official
 Goeie Dag

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 Ons waardeer dit baie 

Lekker dag verder! 


  Vriendelike Groete,
  Die Virseker Span.