BF
Bonita F
1 reviews | Active since Jul 2021
28 Sept 2023, 20:39
Virseker is puik!
Ek het 'n kwotasie aangevra en hulle het my so vinnig terug gebel en die hele proses was vinnig, maklik en vriendelik. Baie gelukkig met die diens!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Sept 2023, 20:42Goeie dag Bonita
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Groete
Die Virseker Span
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply28 Sept 2023, 20:42
Official
Goeie dag Bonita